Sean Else
Sean Else
  • Видео 17
  • Просмотров 14 753 655
Sean Else - Writer / Director Showreel
Sean Else is a writer, director and producer. Together with his partners, they own Collective Dream Films based in London, Cape Town and Mauritius.
Просмотров: 2 535

Видео

Vaughan Gardiner - 'N MAN SE GEBED (vanaf die CD - HOE WYS 'N MAN SY HART)
Просмотров 74 тыс.11 лет назад
Vaughan se tweede video van die album. Hierdie lied, saam met die eertse video, HOE WYS 'N MAN SY HART, praat oor die belofte wat 'n man aan sy vrou, sy kinders en God maak wanneer hy die huwelik betree.
Vaughan Gardiner - Hoe wys 'n man sy hart
Просмотров 597 тыс.11 лет назад
Vaughan Gardiner se eerste musiekvideo van sy nuwe album, Hoe wys 'n man sy hart. Musiek en lirieke: Vaughan Gardiner en Sean Else Regisseur: Sean Else Vervaardigers: Collective Dream Studios Platemaatskappy: Mozi Records
'MY KREET' - BOK VAN BLERK ('OFFICIAL VIDEO" - VAN DIE C.D - "MY KREET)
Просмотров 283 тыс.13 лет назад
Die video vir die eertse treffer en titelsnit van sy album - "MY KREET". Director Storyboard; Sean Else; D.O.P; Brendon Keyser, Editor; Sean Else. MOZI FILMS - Nov. 2010.
'SNEEUMAN' - Lianie May (van die CD KERSFEES MET LIANIE)
Просмотров 179 тыс.14 лет назад
Ons het ongelooflik baie pret gehad met die maak van die video!
'PA EN SEUN' - Bok van Blerk & Steve Hofmeyr (van die CD AFRIKANERHART)
Просмотров 769 тыс.14 лет назад
Ons het hierdie video oorspronklik ontrek want daar was oomblike wat net te sensitief was. Ek het 'n klein edit gedoen, maar nog steeds die boodskap behou. Ons moet ons kinders met alles wat ons het liefhe en wardeer.
'VERGEET MY NIE' - Lianie May (van die CD VERGEET MY NIE)
Просмотров 663 тыс.14 лет назад
Die heel eerste video wat ek vir Lianie May geskiet het. Sy is 'n briljante aktrise!
'GESKENK UIT BETHLEHEM' - LIANIE MAY (van die CD KERSFEES MET LIANIE)
Просмотров 319 тыс.14 лет назад
'n Lied en video oor die eintlike geskenk van kersfees.
'PRETORIA' - LIANIE MAY (van die CD VERGEET MY NIE)
Просмотров 58 тыс.14 лет назад
'n Lied oor die pyn wat die verandering van name veroorsaak.
TOE STOP MY HART - LIANIE MAY & JAY (VAN DIE ALBUM 'BOEREMEISIE')
Просмотров 2,9 млн14 лет назад
Lianie May en Jay se ongelooflike duet!
SKOOLJARE - LIANIE MAY (VAN DIE CD 'BOEREMEISIE")
Просмотров 751 тыс.14 лет назад
'n Lied en video wat ons geskep het oor daai alombekende gevoel van verwerping waardeur meeste van ons op skool (of ander plekke) moes gaan. Gellukig maak die pad ons altyd sterker! Die lelike eendjie word die pragtige swaan...
RIETFONTEIN SE LEIDAM - GERALD CLARK (van CD - SWEEPSLAG)
Просмотров 19 тыс.14 лет назад
Die ongelooflike Gerald Clark! Hierdie video het ek in 2008 geskiet - was heerlik om aan die romantic horror tema's te raak.
LIANIE MAY - HONEY, HONEY.mov
Просмотров 100 тыс.14 лет назад
Lianie May se nuwe CD - BOEREMEISIE - Is pas vrygestel! Die lied herriner mans om die vrouens in hulle lewens te wardeer. Ons het baie pret gehad met die maak van die video! Sean Else
DIE KAPLYN - BOK VAN BLERK (VAN CD - "AFRIKANERHART" -BLOG www.diekaplyn.co.za))
Просмотров 3,7 млн14 лет назад
From 1966 to 1989 The South African Defense Force (SADF) fought a war on the border between Angola and South West Africa (today known as Namibia). This 23 year conflict is today referred to as the Forgotten War. The 'Kaplyn' (cutline) was a thin strip of land cleared of any growth. This was the border. During this period every single white South African son was forced, through the Conscript Sys...
TYD OM TE TREK? - BOK VAN BLERK (VAN CD 'AFRIKANERHART)
Просмотров 2,6 млн15 лет назад
TYD OM TE TREK? - BOK VAN BLERK (VAN CD 'AFRIKANERHART)
GOOI JOU ARMS OM MY - VAUGHAN GARDINER
Просмотров 993 тыс.15 лет назад
GOOI JOU ARMS OM MY - VAUGHAN GARDINER

Комментарии

  • @FaithDantago
    @FaithDantago 4 дня назад

    Wow I love this song Afrikaans

  • @user-ol8ft4gt6r
    @user-ol8ft4gt6r 8 дней назад

    Dit was alles vir niks!!!! De Klerk kont het ons land verkoop aan die terroris!!!! Mag die doos in hel brand vir ewigheid! Stuk Kak Etter!!!!!!!!

  • @annekeruben3238
    @annekeruben3238 10 дней назад

    My dad fought in this war. My grandparents are Dutch. They emigrated to SA after WW2. My dad always kept his Dutch passport and identity number, but he went to fight with his friends. My dad never speaks about it... He was stationed close to the border between Namibia and Angola, that's all I know. My dad didn't need to go as he wasn't considered a South African citizen. It is so sad that so many young men died during this war. May they all rest in peace. I find it so sad and unnecessary.

  • @marinusscholtz9342
    @marinusscholtz9342 15 дней назад

    My hart is sooooooo seer...

  • @coeetzeebertie9138
    @coeetzeebertie9138 17 дней назад

    sjoe,dit maak my sommer emosioneel, ek is regtig dankbaar vir al die ooms wat ek verloor het as gevolg van die oorlog. Sowel as die wat nog met ons is.

  • @user-lv9zf3pf2b
    @user-lv9zf3pf2b 25 дней назад

    Nou net my skoon MA verloor 😂😂❤😂

  • @Penguin-rg8dp
    @Penguin-rg8dp 25 дней назад

    Respect from Russia 🇷🇺

  • @modelatyourdesk
    @modelatyourdesk 26 дней назад

    Noice!! MootMoot

  • @richardlamos1436
    @richardlamos1436 Месяц назад

    Agreed my Brother it is a poignant impressively deep song RIP Brothers

  • @user-wn5gq8we4t
    @user-wn5gq8we4t Месяц назад

    Toe het hulle nog geveg vir die land maar toe gee hulle mos oor die land sal nooit weer dieselfte wees nie😢😢

  • @user-tg5zk3ux7f
    @user-tg5zk3ux7f Месяц назад

    Was hierdie lied in 'n film gebruik? Watter film behalwe Platteland?

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Месяц назад

    61 Mech battalion

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Месяц назад

    Ruacana 51 SAI

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Месяц назад

    Ondangwa 53 SAI

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Месяц назад

    Ondangwa 53 SAI

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Месяц назад

    5,5 kanon

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Месяц назад

    Yatti, ons het hom baie gesweep

  • @sammon8
    @sammon8 Месяц назад

    bag a floppy

  • @bennelong8451
    @bennelong8451 Месяц назад

    5:01 anyone know where I can find this

  • @bjornuys5877
    @bjornuys5877 Месяц назад

    My dad showed me this. I wont ever be able to understand this or place myself in his shoes. Thank you. Thank you Afrikaans Thank you dads Uncles And men

  • @user-tw5uw6ew6d
    @user-tw5uw6ew6d Месяц назад

    Ek was daar net 17 jaar oud, 61 mech battalion😅

  • @GeridaB
    @GeridaB Месяц назад

    Sean Else, dankie dat jy die lied geskryf het. Jou hart sit op die regte plek.

  • @newtonjoejoe
    @newtonjoejoe Месяц назад

    Jy maak my so hartseer maar ook so gelukkig

  • @alexkotlarz3489
    @alexkotlarz3489 Месяц назад

    For artillery is difference for die.

  • @chrisfry6658
    @chrisfry6658 Месяц назад

    Watching the destruction of our societies in western Europe today it's hard to believe our governments helped bring down our allies in RSA & Rhodesia.

    • @brunovanhove1832
      @brunovanhove1832 21 день назад

      Echte schande hoe de EU haar eigen volk veraad, ons christelijke continent overspoeld met moslims migranten, en onze blanke broeders in Zuid-Afrika de rug hebben toegekeerd en laten vallen.

  • @MartinBarnard-ky3uh
    @MartinBarnard-ky3uh Месяц назад

    Martin🇦🇬🇻🇮🇻🇮🇻🇮🇻🇮🇻🇮🇻🇮🇻🇮🇦🇱🇦🇮🇦🇮😭

  • @BrendaanneVanVoor
    @BrendaanneVanVoor Месяц назад

    Beautiful

  • @user-pc4nh7gj8g
    @user-pc4nh7gj8g 2 месяца назад

    Anyone here in 2024❤

  • @sheldonboshoff6441
    @sheldonboshoff6441 2 месяца назад

    Hierdie is in my eerlike opinie die beste Afrikaanse treffer wat nog ooit gesing is.

  • @user-cs9um2kk9h
    @user-cs9um2kk9h 2 месяца назад

    😭😭😭🙏🙏🙏🇿🇦

  • @gerharddebeer3054
    @gerharddebeer3054 2 месяца назад

    The only man coming back to the real memorable past of what they had to sacrifice 😢😢

  • @PaoloCavestro-ey9bb
    @PaoloCavestro-ey9bb 2 месяца назад

    Colonialism, Monotheism,Globalism,Universalism are the greatest horrors in history!!!

  • @PaoloCavestro-ey9bb
    @PaoloCavestro-ey9bb 2 месяца назад

    Southafrica belongs to Zulu, Venda, Xhosa, Saan, Khoi-Khoi, etc, etc, etc not to English and Boers.

    • @mornebarnard9121
      @mornebarnard9121 2 месяца назад

      Fok of jou niks werd gemors. Luis

    • @Krokedil
      @Krokedil 2 месяца назад

      Earth doesn't belong to anyone

    • @theguy949
      @theguy949 6 дней назад

      Kom ons sien hoe bliksem die wereld inmekaar as al die wittes verdwyn, dan fok julle maar weer trug na die riempie toe.

  • @dawidgermishuys3625
    @dawidgermishuys3625 2 месяца назад

    Tronk en op die straate,. Dankie mnr De Klerk

  • @user-hf9ek2kd1f
    @user-hf9ek2kd1f 3 месяца назад

    Fokken mooi

  • @cindyolivier1132
    @cindyolivier1132 3 месяца назад

    My son is now 16 and I wonder what would happen if he had to go into the army in 2 years..

  • @alexkotlarz3489
    @alexkotlarz3489 3 месяца назад

    SADF. Maroon berets

  • @otrutniy--otruiniy
    @otrutniy--otruiniy 3 месяца назад

    Regards from Liberty Ukraine 🎉

    • @user-jl7yi8kd4e
      @user-jl7yi8kd4e Месяц назад

      Вы что тут забыли ? 😠

    • @GeridaB
      @GeridaB Месяц назад

      Ukraine trained our enemies in those years. The wheel of justice has turned against you 🎉

  • @user-xn3yv6cg2k
    @user-xn3yv6cg2k 3 месяца назад

    What did we do it for battling as a veteran no pension living like a dog

  • @desferreira97
    @desferreira97 3 месяца назад

    Dit is regtig n diep song, dit raak diep binne in n Suid Afrikaner se boere hart. Jis weet jy ons mense het nou al baie harde dinge deur gegaan van die boere oorlog teen die engelse tot met die kaplyn Angola grens oorlog caprivi. En vandag word ons weer getoets . Ek glo ons sal weer opstaan en weer uit stap oorwinend. God sit ons deur baie en hy staan altyd by ons. Amen

    • @gerharddebeer3054
      @gerharddebeer3054 2 месяца назад

      En ewig sal hy on steun!ons staan vir dit wat reg is en baklei vir wat on weet

  • @desferreira97
    @desferreira97 3 месяца назад

    My uncle left many years back for the kaplyn Angola border. At the age of 18 years old. After his 2 years service he was suppose to come back. But the goverment asked to stay on longer. He was then a Recce. I remember he left at 18 full of smiles and life. He returned from Angola a empty shell never the same. He struggled his whole life to fit in society. Today his devorced and a full alcoholic. He drinks every day. He is basicaly dead when he came back from the kaplyn just an emty shell with no words. Thats what our young boys that time did for our country. Thank you uncle and to all recces and all our soldiers for keeping us and our country safe. I salute you.

    • @terymax7329
      @terymax7329 2 месяца назад

      they all died for nothing

    • @gerharddebeer3054
      @gerharddebeer3054 2 месяца назад

      They paid a priceless expense. . . And lost all dignity and what do we show to them today . . .

  • @user-yw2rg1ku2t
    @user-yw2rg1ku2t 3 месяца назад

    Достойный противник.

  • @terrencesalzwedel6742
    @terrencesalzwedel6742 3 месяца назад

    I was a Soutie in the boer army but am now as patriotic as any boer, will live and die for my country

  • @estellebotha7331
    @estellebotha7331 3 месяца назад

    SA TROUPS 1972 and on, will always be my Heros

  • @user-ob7sl6fm6y
    @user-ob7sl6fm6y 3 месяца назад

    ❤❤❤,

  • @karlG3375
    @karlG3375 3 месяца назад

    Living on a piece of land that is rich in gold and minerals will draw the attention of others.

  • @Dark_Samurai-po9tc
    @Dark_Samurai-po9tc 4 месяца назад

    My pa was n rekkie gewees en hy het sy alles gegee bja dood gesien bja vriende verloor hyt geveg vir di land net om te sien hoe hy vergaan breek my hart hulle het dood gegaan vir di land en nou is dit vir niks 😢😢 rus my pa ek sal jou altyd lief he dnki vir pa dat pa geveg het vir my en my sisters en broers mis pa bja vlieg hoog my held

  • @user-xr8lm1cj1l
    @user-xr8lm1cj1l 4 месяца назад

    Boor ?

  • @user-xr8lm1cj1l
    @user-xr8lm1cj1l 4 месяца назад

    Bok was nooit daar nie pepplers was saam my broer op donkerhoek laerskool hy sing met zero ondervinding van die grens nie as vir my sektor 43 ovamboland 1987

  • @tyroncoetzee3855
    @tyroncoetzee3855 4 месяца назад

    al wat ek hoor van die song is hoe suid afrika was , Geen ras nie , Wens die mooi land van ons kan saam staan